ridderlikheid Archives - Jesus, The Best Life Ever Lived

Die Ridderlikheid van Jesus
Chivalry, bravery, gallant, courageous, boldness.

Ridderlikheid, braafheid, hoflikheid.

Hierdie besondere en merkwaardige karaktereienskap van Jesus is meer as net om braaf, moedig of sterk te wees. Dis om, soos die kruisvaarders en ridders van ouds, vir die belang van die swakkes en weerloses jou lewe af te lê.

Hierdie goddelike eienskap is mooi saamgevat in Openbaring: Wie is waardig om die seëls oop te maak; die leeu en die lam (Op 5:3).

Hy is ’n vryheidsvegter, maar Hy veg nie met swaarde en stokke nie. Hy veg met ’n stille weerstand teen die uitbuiting deur die godsdienstige leiers:

•      Courage is not the absence of fear; it is the mastery of it.

•      William Penn: “Right is right, even if everyone is against it, and wrong is wrong, even if everyone is for it.”

•      Oh, do not pray for easy lives. Pray to be stronger men. Do not pray for tasks equal to your powers. Pray for powers equal to your tasks.

Unieke kenmerke:

Hierdie dapperheid is nie ’n doellose geraas nie, maar berekende (intentional) fokus en akkuraatheid.

Hierdie dapperheid is nie ’n charismatiese persoonlikheidstipe nie, maar ’n versigtige afhanklikheid (meekness) van die Vader.

Let op, Ek stuur julle soos weerlose skape onder die wolwe in. Wees dan skerp soos die slange, maar terselfdertyd opreg soos die duiwe (Matt 10:16).

Hierdie dapperheid kan nie ’n kompromis aangaan nie, maar staan onverskrokke by die waarheid.

Hierdie dapperheid is nie ’n geheime soeke na erkenning en aansien nie, maar is ’n opregte soeke om die weerloses en swakkes te sien opstaan.

Hierdie dapperheid is nie net ’n periodieke heldedaad nie, maar ’n daaglikse lewe van gehoorsaamheid en geloof in God alleen.

Dapper ridderlikheid in die OT

Wees sterk en dapper. Jy moet hierdie volk lei om die land wat Ek met ’n eed aan hulle voorouers beloof het, in besit te neem. Wees sterk en baie dapper! Voer al die opdragte uit wat Ek vir my dienaar Moses gegee het. Moenie links of regs daarvan afwyk nie. Jy sal dan suksesvol wees in alles wat jy doen. Hou hierdie wetboek altyd by jou. Dink dag en nag daaroor nasodat jy alles kan doen wat daarin geskryf is. Jy sal dan sukses behaal op jou pad. Jy sal voorspoedig wees. My opdrag aan jou is dat jy sterk en dapper moet wees. Moenie bang of huiwerig wees nie. Die HERE jou God is saam met jou in alles wat jy doen (Jos 1:6-9).

Maar Dawid skree terug: “Jy kom na my toe met ’n swaard en ’n spies en ’n kromswaard, maar ek kom na jou toe in die Naam van die Here die Almagtige, die God van die magte van Israel wat jy beledig het. Vandag gee die Here jou oor in my mag (1 Sam 17:45-47).

Dapper ridderlikheid in die NT

Die raadslede was verbaas toe hulle Petrus en Johannes se waagmoed sien, want hulle het besef dis gewone mense sonder enige besondere opleiding. Hulle het hulle ook herken as mense wat saam met Jesus was (Hand 4:13-20).

En nou is ek op pad Jerusalem toe, gebind deur die Gees. Wat dáár met my gaan gebeur, weet ek nie. Wat ek wel weet, is dat die Heilige Gees my in elke stad verseker dat gevangenskap en vervolging voorlê. Al is my lewe kosbaar, ag ek dit van geen waarde as ek nie my lewenstaak en my bediening wat ek van die Here Jesus gekry het, kan klaarmaak nie: Om die Goeie Nuus te verkondig dat God mense liefhet sonder dat hulle iets hoef te doen om dit te  verdien (Hand 20:22-24).

Gebruik dan al die wapens wat God ons gegee het sodat julle julle kan verdedig as julle aangeval word, en as die geveg verby is, sal julle nog onoorwonne wees (Ef 6:14).

Dus, my geliefde broers en susters, staan baie vas, onbeweeglik. Gee altyd julle allerbeste vir die Here se werk, want julle weet voor die Here is alles wat julle doen die moeite werd (1 Kor. 15:58).

Geloof maak jou dapper en vreesloos:

Deur die Bybel het mense geloof ontvang om bonatuurlik dapper dinge te doen (Heb 11).

Abel:

Henog:

Noag:

Abraham:

Isak:

Josef:

Moses:

Wat meer moet ek nog sê? Dit sal veels te lank neem om nog te vertel van die geloof van Gideon, Barak, Simson, Jefta, Dawid, Samuel en die profete. Hulle het deur te glo koninkryke verower, die reg herstel, verkry wat God beloof het, leeus se bekke toegestop, die gloed van vuur geblus en aan die swaard ontkom. Hulle het krag in hulle swakheid ontvang, was magtig in die oorlog en het vreemde leërs op die vlug laat slaan. Vroue het selfs hulle geliefdes uit die dood terugontvang. Ander weer is gemartel, maar wou nie die prys vir hulle vrylating betaal nie omdat hulle die opstanding tot ’n beter lewe wou verkry. Party moes bespotting en géselingverduur, ook arrestasie en gevangenskap. Hulle is met klippe doodgegooi, in twee gesaag, met die swaard vermoor. Hulle het rondgegaan in skaapvelle en bokvelle, honger en verdruk en mishandel. Hulle was te goed vir hierdie wêreld; hulle het rondgeswerf in woestyne en op berge in grotte geskuil en in gate in die grond.

En alhoewel daar oor hulle almal op grond van hulle geloof met soveel lof getuig is, het nie een van hulle ten volle verkry wat God beloof het nie (Heb 11:32-39).

Gemeenskap van gelowiges maak jou dapper.

Die gelowiges in Rome het van ons gehoor, en party van hulle het ons by die Appiusmark kom ontmoet en ander by die Drie Herberge. Toe Paulus hulle sien, het hy God gedank en moed geskep (Hand 28:15).

Ridderlikheid in daaglikse ooreenkomste en kontrakte

Ons lewe bestaan uit duisende transaksies, onderhandelinge, ooreenkomste en verbintenisse. Hierdie transaksies word vanuit die Bybelse perspektief as heilig gesien. Die lewe is ’n versameling kontrakte. Verhouding impliseer ’n verbintenis, ’n kontrak, ’n lojaliteit teenoor mekaar. Geestelike gesag impliseer dat ons die orde van die lewe verstaan en met goddelike wysheid handel en doen wat reg is.

Verder verseker Ek julle: As twee van julle op aarde oor enige saak saamstem en daaroor bid, sal my Vader wat in die hemel is, hulle dit laat kry, want waar twee of drie in my Naam saam is, daar is Ek by hulle (Matt 18:19).

Die Bybel is inderwaarheid God se liefdeskontrak met die mens.

Jesus het die kontrakbreuk van die mens herstel en nagekom deur Sy lewe te gee as offer en betaling vir ons straf.

Die Bybelse begrippe van kontrakte is:

1. Die Wet – Civil Law: Eksodus 21:18 – 23:9.

2. Verbond – Die woord kom 272 keer in die Bybel voor.

3. Eed – Die woord kom 255 keer in die Bybel voor.

Wanneer ’n mens die wette in die OT bestudeer, is daar ’n duidelike skeidslyn tussen opsetlike en onopsetlike verkeerde gedrag. Dit het bepaal in watter mate ’n persoon aanspreeklik was en wat die restitusie, terugbetaling, sal wees.

Die Bybel gee verskeie voorbeelde van kontraksluiting:

Gen 23:3-16 Abraham koop na haar dood wettig vir Sarah ’n graf by die Hettiete.

Gen 25:29-34 Jakob koop Esau se geboortereg.

Gen 29:19-30 Jakob se transaksie vir Ragel met Laban, en die misleiding met Lea.

Wanneer ’n samelewing die krag van ’n ooreenkoms goedkoop maak, verval daardie samelewing in selfvernietigende anargie.

Geloof is ’n vorm van ’n kontrak. Petrus vra: “Here, kan ek ook op die water loop?” Jesus stem in en antwoord: “Kom!” Petrus reageer op die uitnodiging en breek die wet van verplasing. Hy kan net op die water loop omdat daar ’n ooreenkoms gesluit is met die Hemel wat naby gekom het.

Besigheid is die skep en handhawing van ooreenkomste, ruiltransaksies en verbintenisse. Om jou woord gestand tedoen en lojaal te bly aan ’n ooreenkoms, is die paaie waarvolgens allerhande goedere hande verruil. Deur ons ooreenkomste te verbreek, met valse skale te weeg en sonder meer hierdie transaksies te verbreek, verwoes ons die toegangsweë van ons eie voorsiening.

In Jesus se bergpredikasie, is Hy voorskriftelik oor verskeie kontrakte en verbintenisse:

1. Hy het nie gekom om die wet ongeldig te maak nie, maarom dit dieper betekenis te gee (Matt 5:17).

2. Versoen ’n regsaak deur te skik (Matt 5:25-26).

3. Egskeiding – bly getrou aan jou huwelikskontrak (Matt5:31-32).

4. Wellus en egbreek kan gesien word as om die huwelikskatvan naaktheid en seksuele intimiteit te vat sonder om daarvoor wettig te betaal (Matt 5:27-30).

5. Die aflê van ’n eed (Matt 5:33-37). Laat jou ja eenvoudig ja wees. Hou jou woord. Die eerbaarheid van jou woord is die konsekwentheid waartoe voorsiening na toe vloei (Jak5:12).

Wettigheid, mandaat, is wesenlik tot sukses in die lewe. Jesus kon nie begin handeldryf met wat die hemel bied totdat dit vir Hom gegee is nie. (Die bruilof in Kana; Joh 2)

Jy kan nie namens enige organisasie geld insamel sonder ’n wettige mandaat nie. Jy kan nie namens enige groepering praat sonder hulle instemming nie.

Ons beleef tans so baie chaos in ons samelewing omdat mense ’n bestaan probeer maak uit aannames, veronderstellings, onbevestigde verwagtings en hoorsê. Jesus kan duiwels uitdryf omdat Hy die wettige gesag van God is. Jesus is die hemelse Wetstoepasser van God die Vader, die Koning.

’n Groot deel van verhoudingsprobleme is as gevolg van ’n onwettige basis en fondament. Wie het jou aangestel? Wie het jou die reg gegee? Daarom, wanneer ons iemand wil korrigeer, behoort ons toestemming te vra, buiten waar die reg alreeds bestaan of toegestaan is. Soos met ’n ouer-en–kindverhouding, ’n werknemer-en-werkgewerverhouding,ens.

Vele probleme ontstaan omdat ons onwettig buite die raamwerk van orde en gesag beweeg. In die hemel is daar orde: . . . verwerp hulle die gesag van die Here en beledig hulle die hemelwesens. Nie eens die aartsengel Migael het so iets gedoen nie. Toe hy met die duiwel gestry het oor die liggaam van Moses, het hy hom dit nie veroorloof om die duiwel te beledig en te veroordeel nie, maar hy het vir hom gesê: “Die Here sal jou straf.” Maar hierdie mense praat lasterlik oor dinge waarvan hulle geen kennis het nie (Judas8-10).

Sommige gebruik die feit dat ons lewe vanuit die geregtigheid in Christus Jesus ontvang het om voorbarig te wees. Paulus gebruik nie sy reg op ’n inkomste nie: 1 Korintiërs 9:12. Julle is vry, maar moenie julle vryheid gebruik as dekmantel omkwaad te doen nie. Gebruik dit om God te dien. Julle moet alle mense respekteer en julle medegelowiges liefhê. Vrees God. Eer die keiser (1 Pet 2:16-17).

Erken en respekteer gesag in vergaderings. Gee erkenning aan die voorsitter en vra toestemming voor jy ’n punt maak. Volggoeie orde: “Meneer die Voorsitter . . .” Bly by die punt en vra toestemming om buite die punt te beweeg.

Misbruike:

Sommige mense misbruik ’n gegewe oorspronklike verbintenis deur die doelpale die heeltyd te skuif, sonder om die kontrak op te dateer. Herbevestig en hersien gereeld die kontrak.

Dubbele standaarde: Gebruik die regte gewigte en maatbakkesodat jy ’n lang lewe mag geniet in die land wat die HERE jou God vir jou gee. Mense wat met oneerlike gewigte en maatbakke kul, is veragtelik vir die HERE jou God (Deut25:15-16). Goddelose plek, moet Ek die verkeerde maatlyn blyverdra, of die vals inhoudsmaat wat Ek so haat? Moet Ek die eienaar van ’n onbetroubare weegskaal vryspreek, een met ’n sak vol vals gewigte? (Miga 6:10-11).

Groepsdruk: Moenie agter die meerderheid aangaan en ook verkeerd doen nie. Wanneer jy in ’n hofsaak getuig, moet jy nie agter die meerderheid aanhardloop en die waarheid verdraai nie. Jy mag ook nie jou getuienis verdraai ter wille van iemand net omdat hy of sy arm is nie (Eks 23:2-3).

Misleiding: Jy mag ook nie in ’n hofsaak die reg verdraai bloot net omdat iemand arm is nie (Eks 23:6).

The post Die Ridderlikheid van Jesus appeared first on Jesus, The Best Life Ever Lived.