Jesus Die Mens-Mens
Die vleeswording of menswording van Jesus Christus, die Seun van God, is naas Sy kruisdood die grootste bewys van God se liefde aan die mensdom. Die feit dat Jesus fisies en histories geleef het, grondves Sy leerstellings nie net as hoë geestelike ideale nie, maar ook prakties uitvoerbare beste praktyke vir die lewe. Hy het…