Jesus Die Beste Lewe Ooit Geleef
In hierdie studiegids gaan jy Jesus op ‘n vars nuwe manier leer ken

Waaroor gaan die boek?
JESUS was die perfekte mens! Sy spiritualiteit, denke en nugterheid, emosionele intelligensie, leefstyl en gewoontes, verhoudingeweredigheid en identiteit is die praktiese beste ideaal vir ‘n gesonde lewe.
In hierdie studiegids gaan jy nie net Jesus op ‘n vars nuwe manier leer ken nie, jy gaan ook jou skeppingsdoel ontdek, en die krag en genade ontvang om hierdie onmoontlike goddelike standaard te leef.
Jesus demonstreer nie net die maatstaf vir ‘n perfekte lewe nie, Hy kom vat ons hand en werk die vermoë in ons om reg te doen, en reg te leef! Jesus is soos ’n linieaal, ’n rigsnoer, ’n waterpas wat jou lewe reguit trek.
Jy kan Hom nooit net neersit en dink jy kan aanhou bou sonder om Hom gereeld te gebruik nie. Hy is soos die musiekinstrument-instemmer wat gereeld gebruik moet word om seker te maak ons is nog op die noot.
Gratis Weergawe Laai nou af
Laai gratis pdf weergawe nou hier af! >>>>>
38 Temas / Weke
- Hoekom Jesus?
- Te wees soos Jesus
- Agtergrond
- Ontwaak tot die ware Jesus Christus
- Jesus is God
- Die heiligheid van Christus
- Christus se “Ek-Is” uitsprake
- Jesus en die vaderhart van God
- Christus en sy koninkryk
- Jesus en die geesteswêreld
- Jesus die mens-mens
- Jesus se gehoorsaamheid
- Die bonatuurlike Jesus
- Die redelikheid van Jesus
- Die regverdigheid van Jesus
- Jesus, die regte oordeel van God
- Jesus teenoor valse godsdiens en die gees van die wêreld
- Die inklusiwiteit van Jesus
- Die ridderlikheid van Jesus
- Die broederlikheid van Jesus
- Die blymoedige spelerigheid van Jesus
- Jesus se gesonde humeur
- Jesus se doelgerigtheid
- Jesus die arm, ryk man
- Die roetines en gewoontes van Jesus
- Jesus die tuinier
- Jesus die meester van kreatiwiteit
- Jesus die aanbidder
- Die alleenheid van Christus
- Jesus die lewensredder
- Jesus die geneesheer
- Jesus die bediende
- Jesus se diensbare leierskap
- Die lyding van Jesus Christus
- Jesus se pasifisme
- Jesus die rewolusionêr
- Jesus: Apostel, Profeet, Evangelis, Leraar en Herder
- Die liggaam van Jesus
Wat sê ander geestelike leiers van die boek?
Kostes en bestellings
Deelnemers is welkom om ‘n maandelikse Donasie te maak aan HRCO

Gedrukte weergawe: R250
Bestel by Adele Visser visser969@gmail.com en verskaf u posadres en u betalingsbewys.
Gee asb 2 tot 3 weke dat die boek u bereik.
Kerkrekening
Rekeningnaam: Harvester
Nommer: 2430142782
Tak: 334411
Bank: ABSA Citrusdal

Nuutse Blogs
- Christ And His Kingdom“We subdue by submitting. We win by losing. We are made grand by making ourselves little. We come in first by becoming last. …
- Jesus, And The Father-Heart of GodOF the 989,318 babies born in SA in 2018, 61.7% have no information from their father on their birth certificate. According to the…
- The “I-Am” Declarations of ChristMAN’s search for true identity and consciousness is locked up in Christ Jesus. What does the most developed human being look like?…
- The Holiness of ChristSin is cosmic treason. Sin is treason against a perfectly pure Sovereign. It is an act of supreme ingratitude toward the One to…
- Jesus is GodChrist either deceived mankind by conscious fraud, or He was Himself deluded and self-deceived, or He was Divine. There is no getting out of this trilemma. It is inexorable. – C.S. Lewis
- Awaken To The True Jesus ChristBud Collyer, presenter in 1956: “In 1956 there was a television program, To Tell The Truth. Four celebrities had to get to know…