Jesus Se Gesonde Humeur
Gesonde humeur sonder om iemand skade te berokken is ʼn goddelike gawe wat ons versterk om braaf teen boosheid te staan. Die wêreld is vol van verkeerde woede. Verbale aggressie met afbrekende en neerhalende woorde het al menige lewens verwoes. Gesinsgeweld, aanranding en gereelde woedeuitbarstings verander die huis wat bedoel is as ʼnplek van veiligheid in ʼn oorlogsveld….