Jesus en Die Geesteswêreld
Aangesien Ek deur die Gees van God die bose geeste uitdryf, het die koninkryk van God inderdaad tot by julle gekom.” (Matt. 12:28) SO seker as wat daar ’n fisiese wêreld is, is daar ook ’n geesteswêreld. God is immers ’n Gees (Joh. 4:24; 2 Kor. 3:17). Die geestelike of spirituele ervaring wat ’n individu…