Die Inklusiwiteit van Jesus
Teen die agtergrond van die politieke tyd waarin Jesus geleef het, het die groepering waaraan mense behoort hul lewe, gerief en toekoms bepaal. Mense is uitgeken as Galdeërs, Romeine, Jode, Samaritane, soldate, ambagsmanne, vissermanne, fariseërs en skrifgeleerdes, vrouens, kinders en slawe. Elkeen was in ʼn klas van sy eie en die klasse het nie meng…