5 Maniere om Seker te Maak jy het God se Stem Reg Gehoor
“Die probleem is nie dat God nie genoeg praat nie, dit is ons wat nie luister en doen nie.” Daar is twee primêre maniere hoe God met die mensdom praat – direkte openbaring en algemene openbaring. God was nog nooit stil wat Sy algemene openbaring betref nie. Hy praat deur die skepping (Ps 19:1-4). Van…