Die Liggaam Van Jesus
En Ek sê ook vir jou: Jy is Petrus, en op hierdie rots sal Ek my gemeente bou, en die poorte van die doderyk sal dit nie oorweldig nie (Matt 16:18, OV) Jesus begin ’n beweging – nie ’n formele struktuur nie. Ons het alreeds gesien hoe revolusionêr Jesus werklik was. Hy gaan die tempel afbreek…