Jesus Die Aanbidder
Ware aanbidding – wat God behaag – gebeur wanneer jy jouself volkome aan God gee. Dis insiggewend dat daar bitter min opgeskryf is oor hoe Jesus aanbid het. Daar is een enkele vers dat Hy gekniel het. Hy het toe ‘n entjie daarvandaan op die grond gaan kniel en gebid.(Mark 14:35) Tydens die Pasga-maal het…