Jesus die dissipelmaker
PATTERN YOURSELVES after me [follow my example], as I imitate and follow Christ (the Messiah). 1 Cor 11:1 Wie is jou navolgers? Kan jy ook hierdie vers met oortuiging vir jou kinders en volgelinge sê? In terme van Leierskap sê John Maxwell; “If you leading and no one is following, you’re only taking a walk…