Jesus die Revolusionêr
Ek dank die Here dat ons nie in die OT leef, waar ons onseker, in vrees, deur offers van bloed, deur ‘n menslike hoëpriester, by een tempel in Jerusalem na God moes nader. Die skrywer van Hebreërs is korrek, ons het ‘n ver beter offer (Heb 9:23), beter verbond (Heb 8:6); beter beloftes (Heb 8:7);…