Die Regverdigheid van Jesus
Wanneer ʼn regverdige man ʼn posisie van outoriteit beklee, juig die mense (Spr 29:6) To do righteousness and justice is more acceptable to the Lord than sacrifice. (Prov 21:3-14) Maatskaplike geregtigheid is die middelpunt van Jesus se lewe en evangelie. Hy voed diéwat honger is. Hy verdedig dié wat onderdruk word. Hy staan op vir…