Die Blymoedige Spelerigheid van Jesus
The Christian owes it to the world to be supernaturally joyful. Spelerigheid: lewenslustigheid/opgeruimdheid/opgewektheid/gesonde humorsin. (playfulness) Diegene wat hulle godsdienstige metodes en reëls vertrou, maak van Christenskap ʼn ernstige saak! God is heilig en dus ernstig! Die redding van siele van die ewige verderf is verseker ʼn lewensbelangrike en ernstige saak, maar die manier waarop mense…