Die Politieke Tafel Gedek vir die Openbaarmaking van Christus (400VC – 27vC)
Maar toe die tyd wat God daarvoor bepaal het, aangebreek het, het Hy sy Seun gestuur (Gal 4:4). Die geskiedenis wys ons presies hoe God die tafel gedek het vir die openbaarmaking van Sy Seun, en die verder mobilisering van Sy Liggaam, die Kerk. Soos ons die heilsgeskiedenis van die Bybel bestudeer, is dit merkwaardig om…