Die Ridderlikheid van Jesus

Die Ridderlikheid van Jesus

Chivalry, bravery, gallant, courageous, boldness. Ridderlikheid, braafheid, hoflikheid. Hierdie besondere en merkwaardige karaktereienskap van Jesus is meer as net om braaf, moedig of sterk te wees. Dis om, soos die kruisvaarders en ridders van ouds, vir die belang van die swakkes en weerloses jou lewe af te lê. Hierdie goddelike eienskap is mooi saamgevat in…