Christus se ‘EK IS’ Uitsprake
Die mens se soek na ware identiteit en bewussyn opgesluit in Christus Hoe lyk die mees ontwikkelde mens? Die mees gekultiveerde mens? Die hoogste vorm van menswees? Volgens die Dali-lama is dit altruïsme. Is dit wanneer ons die meeste goed doen vir die mensdom en ‘n Nobelprys verower? Vir ander gelowe is die wanneer ons…