Die Lyding van Jesus Christus
Jesus verstaan lyding en leer ons nie om dit te probeer ontwyk of vermy nie, maar eerder deur die lyding ons geloof te behou. Ons kan nie help wat met ons gebeur nie, maar ons kan besluit hoe om oor ʼn gegewe situasie te dink en dit positief, met insig en goddelike perspektief, te hanteer….