Die Redelikheid en Logika van Jesus Christus
So be shrewd as serpents and innocent as doves. (Matt 10:16 NSAB) Fundamenteel tot Jesus se lewe was sylogika, redelikheid, nugterheid en gebruik van gesondeverstand. As ʼn jong seun het Hy met die skrifgeleerdes en Fariseërs in die tempel geredeneer. Die evangelie in sy essensie is gesondeverstand. Christenskap is die een godsdiens in die wêreld…