Jesus Christus Teenoor Valse Godsdiens en die Gees van die Wêreld
Religion can put new clothes on the man, but Christ puts a new man in the clothes. Die vyandskap tussen godsdiens en geloofslewe bestaan sedert die eerste mens. Die Here het Abel en sy offer aanvaar, maar nie dié van Kain nie. Daaroor was Kain baie kwaad en neerslagtig. “Hoekom is jy so kwaad?” vra…