Die Alleenheid van Christus

Die Alleenheid van Christus

Eensaamheid en isolasie is geen grap nie. Eensaamheid verhoog eintlik die risiko vir voortydige mortaliteit onder alle ouderdomme. Een onlangse studie[1]dui aan dat sosiale isolasie en eensaamheid tot meer mense se dood lei as vetsug. Isolasie is gekoppel aan ʼn aantal disfunksionele immuunreaksies en verhoogde bloeddruk wat ‘n impak het op ons algehele welstand. Om…