Jesus: Apostel, Profeet, Evangelis, Leraar en Herder
“om die gelowiges toe te rus vir hulle diens en vir die opbou van die liggaam van Christus” Eph 4:11 Soos die Here ‘n baie spesifieke spesifikasies gehad het by die bou van die tabernakel, of tent van samekoms. Netso het die Here bepaalde voorskrifte oor hoe Sy liggaam, kerk moet funksioneer. (Exod 25:40; 26:30;…