Jesus, Die Regte Oordeel Van God
In the choir of life, it’s easy to fake the words—but someday each of us will have to sing solo before God.[1] Oordeel word meestal in ʼn negatiewe lig gesien. Ons konnotasie aan die woord bring ander woorde na ons gedagtes soos: finaliteit, verwerping, afskryf, verwydering, straf en hel. Ons weet ook dat ons dit…