Jesus se Aardse Pasifisme en Toekomstige Straf
“I cannot serve. I cannot do evil. I will not be a soldier of this world. I am a soldier of Christ.” St. Maximilian “Jy moet jou vyande liefhê” en “My koninkryk is nie van hierdie wêreld nie” (Joh 18:36) eggo deur die geskiedenis ʼn ander manier van leef, ʼn gans anderse lewensbeskouing, ʼn goddelike…