Ontwaak Tot Die Ware Jesus Christus
In 1956 was daar ’n televisieprogram, To tell the truth. Vier bekende persoonlikhede moes vier onbekende persone leer ken. Almal met dieselfde naam. Net een van die vier was die egte, werklike houer van die naam. Die ander drie persone was akteurs. Aan die einde van die spel moes die werklike persoon opstaan – dikwels tot…