Jesus se Diensbare Leierskap
Diensbaarheid baan die weg, tot skeppingsdoel ontdekking en bevestiging. Almal wat in my diens wil staan, moet My aanhou volg; en waar Ek is, daar sal my dienaars ook wees. As julle in my diens staan, sal die Vader aan julle eer betoon. (Joh 12:26) “servant leadership” is ‘n gonswoord wat al vir jare bekend is,…