Jesus die Geneesheer
Afrikaanse Blogs

Jesus die Geneesheer

Enige vorm van geneeskunde het ‘n sekere bepaalde sukses faktor presentasie. Waarom het goddelike genesing so ‘n onreëlmatige sukses faktor? Waarom het net sommige individue wat vir siekes bid, redelike sukses? Hoe blywend is hierdie sukses?  Iemand wat siek is, is desperaat vir ‘n oplossing enige redelike kans selfs 50/50, sal ‘n desperate lyer nuwe hoop gee….