Jesus die Geneesheer
Afrikaanse Blogs

Jesus die Geneesheer

Enige vorm van geneeskunde het ‘n sekere bepaalde sukses faktor presentasie. Waarom het goddelike genesing so ‘n onreëlmatige sukses faktor? Waarom het net sommige individue wat vir siekes bid, redelike sukses? Hoe blywend is hierdie sukses?  Iemand wat siek is, is desperaat vir ‘n oplossing enige redelike kans selfs 50/50, sal ‘n desperate lyer nuwe hoop gee….

Die Bonatuurlike Jesus
Afrikaanse Blogs

Die Bonatuurlike Jesus

Jesus was volkome mens, maar Sy lewe was ook bonatuurlik: Sy geboorte deur ʼn maagd (Luk 1:34, 35; Jes 7:13-16; Matt 1:22-23), al Sy wondertekens en kragtige dade (Matt 11:20; 13:54; Mark 6:2), en Sy opstanding (Matt 16:21; 17:9, 23; Matt 20:19; 26:32; Mark 14:28; Luk 9:22; 14:14; Joh 2:19-22; 5:21; 6:39-40; 11:1-44; 14:20; 21:14)….