Dagbreek: 52 Temas Rakende Christus
Christus
Wie is Christus werklik? Ken ons Hom? In 2019 gaan ek en Chantal die Dagreek program elke Weeksdag van 6:00 – 6:45 wy aan hierdie ondekkingsreis. Ons wil deur die leiding van die Skrifte, en die Heilige Gees, soekend fokus en ontwaak tot ‘n Christus gesentreerde bewussyn. Ons hele lewe gerig op Hom. (Heb 12:2)
Hier volg die temas: Ons kern skrif fokus is die Evangelies. Matteus, Markus, Lukas en Johannes.
Agtergrond: Die Tafel gedek vir die koms van Christus:
- Die afhanklikheid van Christus
- Die bonatuurlike Christus
- Die broederlikheid van Christus
- Die doelgerigtheid van Christus
- Die eensaamheid van Christus
- Die eenvoud van Christus
- Die ewigheid van Christus
- Die Heiligheid van Christus
- Die hele skrif vervul in Christus
- Die inklusiwiteit van Christus
- Die kragdadigheid van Christus
- Die liggaam van Christus
- Die lofprysing van Christus
- Die lyding van Christus
- Die mededeelsaamheid van Christus
- Die medelye van Christus
- Die mens Christus
- Die nederigheid van Christus
- Die nie-rassige Christus
- Die neutraliteit van Christus
- Die nougesetheid Christus
- Die nugterheid van Christus
- Die onpartydigheid van Christus
- Die oordeel van Christus
- Die ootmoedigheid van Christus
- Die opgestane Christus
- Die opregtheid van Christus
- Die opvoeding van Christus
- Die outoriteit van Christus
- Die tafel van Christus
- Die rein hart van Christus
- Die ritmes van Christus
- Die rykdom van Christus
- Die sagmoedigheid van Christus
- Die speelsheid van Christus
- Die strengheid van Christus
- Die tafel van Christus
- Die tydlose Christus
- Die uniekheid van Christus
- Die universele Christus
- Die Vader en Christus
- Die verdeeldheid wat Christus bring
- Die verheerlikte Christus
- Die vindingrykheid van Christus
- Die volheid van die Gees van Christus
- Die vriende van Christus
- Die waardes van Christus
- Die waarheid in Christus
- Die weggesteekte Christus
- Die wêreldbeskouing van Christus
- Die wetsgehoorsame Christus
- Die woede van Christus
Bronne:
- The Life of Christ – Dr Roy M. Grey, Miracle Bible College
- The Life and Times of Jesus – Christian History – Ted Olsen
-
The 400 Years between the Old and New Testaments – Ray C Stedman
- The Character of Jesus – Charles Jefferson
- Jesus the Christ: New Edition – Walter Kasper
- Why Jesus?: Rediscovering His Truth in an Age of Mass-Marketed Spirituality – Ravi Zacharias
- Jesus: A Theography – Leonard Sweet & Frank Viola
- Christ the sum of all things – Watchman Nee
- Who is Jesus? – R. C. Sproul
- The Jesus Life: Eight Ways to Recover Authentic Christianity – Stephen W. Smith
- Beautiful Outlaw: Experiencing the Playful, Disruptive, Extravagant Personality of Jesus – John Eldredge
- Jesus Manifesto: Restoring the Supremacy and Sovereignty of Jesus Christ – Leonard Sweet
- Jesus: A Pilgrimage – James Martin
- Jesus Is: Find a New Way to Be Human – Judah Smith
- Jesus in the Present Tense: The I AM Statements of Christ – Warren W. Wiersbe
- The Work of Christ: What the Events of Jesus’ Life Mean for You – R.C. Sproul
- Speaking of Jesus: The Art of Not-Evangelism – Carl Medearis
- Flesh: Bringing the Incarnation Down to Earth – Hugh Halter
- Behold The Lamb ~ A Harmony of the Gospels, Second Edition (The Chronological Word Truth Life Bible) – C Austin Tucker
- Miracles of Jesus Christ: Inductive Bible Study Series on Healing Miracles of Jesus – Amit Christian
