Jesus die bediende
Afrikaanse Blogs

Jesus die bediende

. . . maar het Homself ontledig deur die gestalte van ’n dienskneg aan te neem en aan die mense gelyk geword; en in gedaante gevind as ’n mens, het Hy Homself verneder deur gehoorsaam te word tot die dood toe, ja, die dood van die kruis(Fil 2:7-8).  In ’n wêreld van selfbeskikking, selfies en…

Jesus die mens-mens
Afrikaanse Blogs

Jesus die mens-mens

Die vleeswording of menswording van Jesus Christus, die Seun van God, is naas Sy kruisdood die grootste bewys van God se liefde aan die mensdom. Die feit dat Jesus fisies en histories geleef het, grondves Sy leerstellings nie net as hoë geestelike ideale nie, maar ook prakties uitvoerbare beste praktyke vir die lewe. Hy het…

Die Liggaam van Jesus
Afrikaanse Blogs

Die Liggaam van Jesus

En Ek sê ook vir jou: Jy is Petrus, en op hierdie rots sal Ek my gemeente bou, en die poorte van die doderyk sal dit nie oorweldig nie (Matt 16:18, OV)  Jesus begin ’n beweging – nie ’n formele struktuur nie.  Ons het alreeds gesien hoe revolusionêr Jesus werklik was. Hy gaan die tempel afbreek…

Jesus die revolusionêr
Afrikaanse Blogs

Jesus die revolusionêr

Jesus die revolusionêr Ek dank die Here dat ons nie in die OT leef, waar ons onseker, in vrees, deur offers van bloed, deur ‘n menslike hoëpriester, by een tempel in Jerusalem na God moes nader. Die skrywer van Hebreërs is korrek, ons het ‘n ver beter offer (Heb 9:23), beter verbond (Heb 8:6); beter…

Jesus se gesonde humeur
Afrikaanse Blogs

Jesus se gesonde humeur

Gesonde humeur sonder om iemand skade te berokken is ʼn goddelike gawe wat ons versterk om braaf teen boosheid te staan.  Die wêreld is vol van verkeerde woede. Verbale aggressie met afbrekende en neerhalende woorde het al menige lewens verwoes. Gesinsgeweld, aanranding en gereelde woedeuitbarstings verander die huis wat bedoel is as ʼnplek van veiligheid in ʼn oorlogsveld….

Jesus die Tuinier
Afrikaanse Blogs

Jesus die Tuinier

God meant man to live in a garden; sin has sent him to the slums – Vishal Mangalwadi Die storie tussen God en die mens begin en eindig in ‘n tuin. (Gen 1-3 – Rev 21-22)  God writes the gospel not in the Bible alone, but on trees and flowers and clouds and stars –…

Jesus, die arm ryk Man
Afrikaanse Blogs

Jesus, die arm ryk Man

Hierdie wêreld kan rofweg in drie soorte nasies verdeel word: dié wat baie geld bestee om hulle gewig te verminder; dié wie se mense eet om te lewe; en dié wie se mense nie weet waar die volgende bord kos vandaan kom nie. [1] Was Jesus arm, of was Hy ryk? Dis ʼn baie belangrike vraag. As…