Die Bonatuurlike Jesus
Afrikaanse Blogs

Die Bonatuurlike Jesus

Jesus was volkome mens, maar Sy lewe was ook bonatuurlik: Sy geboorte deur ʼn maagd (Luk 1:34, 35; Jes 7:13-16; Matt 1:22-23), al Sy wondertekens en kragtige dade (Matt 11:20; 13:54; Mark 6:2), en Sy opstanding (Matt 16:21; 17:9, 23; Matt 20:19; 26:32; Mark 14:28; Luk 9:22; 14:14; Joh 2:19-22; 5:21; 6:39-40; 11:1-44; 14:20; 21:14)….

Die broederlikheid van Jesus
Afrikaanse Blogs

Die broederlikheid van Jesus

Die broederlikheid van Jesus “there is no unity of diversity without Christ at the center” Jesus het gekom om die mens se eerste oortreding teen ’n ander mens te kom herstel. Kain se traak-my-agtige, ek-gee-nie-om-nie, is-nie-my-broer-se-versorger-nie, “Ek weet nie. Moet ek dan my broer oppas?” (Gen 4:9) word vervang met Jesus se woorde aan ’n…

Die Ewige Christus
Afrikaanse Blogs

Die Ewige Christus

Die Ewige Christus You must live in the present, launch yourself on every wave, find your eternity in each moment.   Henry David Thoreau Mens kan nie die ewigheid verstaan, vanuit ‘n liniêre tydsbegrip nie.  Die storie van die voëltjie wat elke dag sy bekkie slyp op die diamant so groot soos die aarde, is ‘n…

Dagbreek: 52 Temas Rakende Christus
Afrikaanse Blogs

Dagbreek: 52 Temas Rakende Christus

Christus Wie is Christus werklik? Ken ons Hom? In 2019 gaan ek en Chantal die Dagreek program elke Weeksdag van 6:00 – 6:45 wy aan hierdie ondekkingsreis. Ons wil deur die leiding van die Skrifte, en die Heilige Gees, soekend fokus en ontwaak tot ‘n Christus gesentreerde bewussyn.  Ons hele lewe gerig op Hom. (Heb…