Die ridderlikheid van Jesus
Afrikaanse Blogs

Die ridderlikheid van Jesus

Chivalry, bravery, gallant, courageous, boldness. Ridderlikheid, braafheid, hoflikheid. Hierdie besondere en merkwaardige karaktereienskap van Jesus is meer as net om braaf, moedig of sterk te wees. Dis om, soos die kruisvaarders en ridders van ouds, vir die belang van die swakkes en weerloses jou lewe af te lê. Hierdie goddelike eienskap is mooi saamgevat in…

Die regverdigheid van Jesus
Afrikaanse Blogs

Die regverdigheid van Jesus

Wanneer ʼn regverdige man ʼn posisie van outoriteit beklee, juig die mense (Spr 29:6) To do righteousness and justice is more acceptable to the Lord than sacrifice. (Prov 21:3-14) Maatskaplike geregtigheid is die middelpunt van Jesus se lewe en evangelie. Hy voed diéwat honger is. Hy verdedig dié wat onderdruk word. Hy staan op vir…

Jesus en die Vaderhart van God.
Afrikaanse Blogs

Jesus en die Vaderhart van God.

Van die 989 318 babas wat in 2018 in SA gebore is, het 61,7% geen inligting van die vader op hulle geboortesertifikaat nie. Volgens die Geesteswetenskaplike Navorsingsraad word 64% van die kinders nie by hulle biologiese ouers groot nie. Statistiek SA verklaar dat daar volgens die 2016-sensus 21 890 600 kinders onder 19 jaar in Suid Afrika is….

Die blymoedige spelerigheid van Jesus
Afrikaanse Blogs

Die blymoedige spelerigheid van Jesus

The Christian owes it to the world to be supernaturally joyful. Spelerigheid: lewenslustigheid/opgeruimdheid/opgewektheid/gesonde humorsin. (playfulness) Diegene wat hulle godsdienstige metodes en reëls vertrou, maak van Christenskap ʼn ernstige saak! God is heilig en dus ernstig! Die redding van siele van die ewige verderf is verseker ʼn lewensbelangrike en ernstige saak, maar die manier waarop mense…

Jesus Christus en Sy koninkryk
Afrikaanse Blogs

Jesus Christus en Sy koninkryk

We subdue by submitting.  We win by losing.  We are made grand by making ourselves little.  We come in first by becoming last.  We are honored by being humble.  We fill up with God by emptying out ourselves.  We become wise by being fools.  We possess all things by having nothing.  We wax strong by…