Jesus: Apostel, Profeet, Evangelis, Leraar en Herder

Jesus: Apostel, Profeet, Evangelis, Leraar en Herder

“om die gelowiges toe te rus vir hulle diens en vir die opbou van die liggaam van Christus” Eph 4:11 Soos die Here ‘n baie spesifieke spesifikasies gehad het by die bou van die tabernakel, of tent van samekoms. Netso het die Here bepaalde voorskrifte oor hoe Sy liggaam, kerk moet funksioneer. (Exod 25:40; 26:30;…

Jesus Se Gesonde Humeur

Jesus Se Gesonde Humeur

Gesonde humeur sonder om iemand skade te berokken is ʼn goddelike gawe wat ons versterk om braaf teen boosheid te staan.  Die wêreld is vol van verkeerde woede. Verbale aggressie met afbrekende en neerhalende woorde het al menige lewens verwoes. Gesinsgeweld, aanranding en gereelde woedeuitbarstings verander die huis wat bedoel is as ʼnplek van veiligheid in ʼn oorlogsveld….