Die Alleenheid van Christus

Die Alleenheid van Christus

Eensaamheid en isolasie is geen grap nie. Eensaamheid verhoog eintlik die risiko vir voortydige mortaliteit onder alle ouderdomme. Een onlangse studie[1]dui aan dat sosiale isolasie en eensaamheid tot meer mense se dood lei as vetsug. Isolasie is gekoppel aan ʼn aantal disfunksionele immuunreaksies en verhoogde bloeddruk wat ‘n impak het op ons algehele welstand. Om…

Jesus se Doelgerigtheid

Jesus se Doelgerigtheid

Jesus was doelgerig, maar sonder persoonlike ambisie. Hy was gefokus, om die taak waarvoor Hy gestuur is te voltooi. Focus – pulled towards the centre. (Greek understanding) Systematic Relentless Determination – Intentional Living Die politieke en ekonomiese dè-stabiliteit in Suid Afrika is besig om ons soos beeste en skape in ‘n drukgang geforseer. Mag die…

Die broederlikheid van Jesus

Die broederlikheid van Jesus

Die broederlikheid van Jesus “there is no unity of diversity without Christ at the center” Jesus het gekom om die mens se eerste oortreding teen ’n ander mens te kom herstel. Kain se traak-my-agtige, ek-gee-nie-om-nie, is-nie-my-broer-se-versorger-nie, “Ek weet nie. Moet ek dan my broer oppas?” (Gen 4:9) word vervang met Jesus se woorde aan ’n…

5 Maniere om Seker te Maak jy het God se Stem Reg Gehoor

5 Maniere om Seker te Maak jy het God se Stem Reg Gehoor

“Die probleem is nie dat God nie genoeg praat nie, dit is ons wat nie luister en doen nie.” Daar is twee primêre maniere hoe God met die mensdom praat – direkte openbaring en algemene openbaring. God was nog nooit stil wat Sy algemene openbaring betref nie. Hy praat deur die skepping (Ps 19:1-4). Van…